SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of UnityA practical-theoretical perspective on the act of making ecclesiastical resolutions: Theory for praxis author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN ZYL, Hermie C.. Eksegese en prediking: Romeine 7:14-25 as toetsgeval. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-10. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i2.1927.

Eksegese is nie 'n eksakte wetenskap nie. Dikwels is meer as een geldige lesing van die teks moontlik. Dit bring mee dat predikers dikwels keuses tussen eksegetiese opsies moet uitoefen. Romeine 7:14-25 is so 'n geval. Dit word allerweë erken as 'n crux interpretum. Die eksegetiese opsies wissel oor die identiteit van die 'ek' in hierdie perikoop, asook oor die stadium in die 'ek' se lewe - vóór of ná sy bekering. Hierdie artikel beredeneer die eksegetiese opsie dat Paulus hier oor sy lewe praat vóór hy 'n volgeling van Christus geword het. Vervolgens word aangetoon watter implikasies dit vir die prediking het.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License