Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
In die Skriflig
On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441
Abstract
VENTER, Pieter M.. The confluence of 'wisdom' and 'apocalyptic' in 4QInstructionDie samevloeiing van 'wysheid' en 'apokaliptiese denke' in 4QInstruction. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853. http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i2.1922.
'n Samevloeiing van wysheids- en apokaliptiese denke kom in 4Qlnstruction voor. Hierdie artikel ondersoek bogenoemde verskynsel in 4Qlnstruction deur die betudering van die twee hoofgenres wat in die boek voorkom. Dit dui die sentrale rol van die term raz niyeh [die geheim wat bestaan] in die boek aan en bied 'n kognitiewe analise van hierdie term in 4Q416 2 III. Dit word gestel dat 'n uitgebreide beliggaamde, kronistiese en ruimtelike beskouing van die wêreld in hierdie gedeelte voorkom.