SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2Points of departure for the state in the Institutes of Calvin compared with points of departure of the South African Bill of Rights (1996)The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of Unity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

POHLMANN, Martin H.. Aanneming van 'n visioen van die Nuwe Jerusalem (Op 21:1-22:5) ten einde 'n invloed op lewe en die samelewing uit te oefen. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i2.1854.

Apokaliptiese Bybelliteratuur het 'n beduidende rol in die motivering en aansporing van Christengemeenskappe gespeel. Die Openbaring van Johannes het hierdie motiveringsrol deurgaans in die geskiedenis van die kerkas deel van dié genre vertolk. Jerusalem is dikwels hierby ingesluit om 'n verskeidenheid van emosies en beelde op te roep ten einde 'n impak op 'n verskeidenheid mense te maak. Die Jood, byvoorbeeld, haal jaarliks die volgende woorde teenoor mede-Jode tydens die Paasmaaltyd aan: 'Volgende jaar in Jerusalem'. Die meeste Christene ken die gesang 'The holy city' wat oorspronklik deur Frederic Weatherly in 1892 geskryf is. Dit hef menige gelowiges se gemoedere op omdat dit die beeld van 'n pragtige, perfekte stad van God oproep. Daar is egter meer aan hierdie openbaringsuitsig wat in hierdie artikel verder ondersoek word. Die hemelstad bekragtig die hoop vir 'n godvrugtige lewe vandag. Alhoewel Jerusalem 'n stad met 'n uiters veelbewoë geskiedenis is, is dit tog die beginpunt vir hierdie droom van gelowiges om die samelewing te verbeter. Die visioen in Openbaring 21-22 is die bekendstelling van die 'idee' van God se bedoeling vir ons hedendaagse samelewing en die 'vervullende beweegkrag' is die primêre rol van die kerk. Holisties beskou, is die wêreldgemeenskap die teikengroep vir 'n beter samelewing vir almal.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License