SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

BUYS, P.J.  e  MUSWUBI, Aaron T.. Die ontsluiting van bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese musiek vanuit 'n missio Dei perspektief - 'n basiese teoriese studie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-13. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1936.

Hierdie artikel ondersoek bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese sang en musiek vanuit Romeine 14:1-15:13 en die implikasies daarvan vir 'n missionale kerk. Die beginsels wat vanuit hierdie Skrifgedeelte ontsluit word, kan sinvol toegepas word op 'n verskeidenheid van sake wat nie-essensieel van aard is, maar waaroor daar oral en altyd skerp standpuntverskille in kerke voorkom. Dit sluit debatte oor musiek en sang in die erediens in. Die multikulturele konteks waarin kerke hulle bevind vra na duidelike beginsels wat as uitgangspunte in debatte oor liturgiese musiek kan dien. Die doel van hierdie artikel is nie net om baie tyd en energie wat dikwels aan sulke debatte bestee word, te verminder nie, maar ook om strydvrae om te keer in positiewe opbouende en verrykende ontmoetings, en die kerk se missionale getuienis oor eenheid en verskeidenheid te versterk.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons