SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1Newly wed in Wittenberg 1523 - And committed to the Lutheran ReformationOn facing the God-question in a pastoral theology of compassion: From imperialistic omni-categories to theopaschitic pathos-categories índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

BUYS, P.J.  y  MUSWUBI, Aaron T.. Die ontsluiting van bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese musiek vanuit 'n missio Dei perspektief - 'n basiese teoriese studie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-13. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1936.

Hierdie artikel ondersoek bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese sang en musiek vanuit Romeine 14:1-15:13 en die implikasies daarvan vir 'n missionale kerk. Die beginsels wat vanuit hierdie Skrifgedeelte ontsluit word, kan sinvol toegepas word op 'n verskeidenheid van sake wat nie-essensieel van aard is, maar waaroor daar oral en altyd skerp standpuntverskille in kerke voorkom. Dit sluit debatte oor musiek en sang in die erediens in. Die multikulturele konteks waarin kerke hulle bevind vra na duidelike beginsels wat as uitgangspunte in debatte oor liturgiese musiek kan dien. Die doel van hierdie artikel is nie net om baie tyd en energie wat dikwels aan sulke debatte bestee word, te verminder nie, maar ook om strydvrae om te keer in positiewe opbouende en verrykende ontmoetings, en die kerk se missionale getuienis oor eenheid en verskeidenheid te versterk.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License