SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

POTGIETER, Raymond. Pas getroud in Wittenberg 1523 - en toegewyd tot die Lutherse Reformasie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.v49i1.2029.

Protestantse leerstellings het die heilswaarde van die Rooms-Katolieke spiritualiteit van die sestiende eeu bevraagteken. Baie monnike en nonne het gevolglik hulle kloosters verlaat. Een van hulle was Elisabeth von Meseritz wat haar pad na Wittenberg gevind het. Daar is sy getroud en het die eerste protestantse lied as 'n vrou geskryf wat duidelik ondersteunend van die Lutherse Hervorming was. Die eenvoud van Elisabeth se storie is 'n projeksie van die een belangrike gebeurtenis van haar lewe na die volgende. Dit het die kompleksiteit van die konteks en die invloede wat voortgegaan het om haar lewe te vorm, geïgnoreer. In plaas daarvan om net op die voor die hand liggend hooftrekke van haar storie te fokus, maak hierdie artikel voorsiening vir die ontwikkeling van 'n verrykende storie met begrip vir die vroeë Protestantse sestiende eeuse vrou van die Lutherse Hervorming.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License