SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VORSTER, Nico. 'Aanskou die leer': Neerdaling en opvaring in Calvyn se soteriologie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2022.

Hierdie artikel ondersoek Calvyn se gebruik van die neerdaling-opvaringskema in sy soteriologie. Die argument is dat Calvyn hierdie skema as 'n instrument gebruik om die juridiese en mistieke kategorieë in sy soteriologie te integreer. Die neerdaling-opvaringskema stel hom in staat om 'n teosentriese soteriologie te ontwikkel wat persoonlik en dinamies van aard is, maar terselfdertyd konkreet in etiese toepassing. Dit verskaf ook 'n deurslaggewende pneumatologiese en eskatologiese oriëntasie aan sy soteriologie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License