SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

BENTLEY, Wessel. Postsekulêre demokrasie en die koninkryk van God: in gesprek met Habermas en Moltmann vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2000.

Die Suid-Afrikaanse demokrasie wat gegrond is op 'n liberale grondwet, is geleidelik besig om 'n eie identiteit te vind. Demokrasie in Afrika ervaar unieke uitdagings en moet derhalwe gekontekstualiseer word deur die Afrikakultuur, geskiedenis en geheue in 'n politieke model te inkorporeer wat beoog om houdbare en deelnemende burgerskap te bevorder. Hierdie artikel tree vanuit 'n Suid Afrikaanse perspektief in gesprek met Habermas se model oor postsekulêre demokrasie sowel as met Moltmann se verstaan van 'Reich Gottes' in Ethics of Hope. 'n Geïntegreerde verhouding tussen verantwoordelike burgerskap (Habermas se postsekulêre demokrasie) en 'n Christelike sosiale gewete (Moltmann se 'Koninkryk van God') binne die Suid-Afrikaanse konteks word derhalwe deur hierdie artikel ondersteun.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License