SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

SANTRAC, Aleksandar S.. Wittgenstein en die rol van die filosofie in die Christelike geloof. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-5. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1826.

Hierdie artikel handel oor Ludwig Wittgenstein se filosofie en hoe dit behoorlik toegepas kan word in die Christelike teologie. Dit bied nuttige gereedskap vir metodologie in Christelike denke. Volgens Wittgenstein, handel filosofie hoofsaaklik oor die kritiese ondersoek, verduideliking en evaluering van die taal wat ons gebruik. Wittgenstein se idees - insluitend die konsep van misterie buite taalkundige vorms, die idee van taalspel en die moontlike evolusie, die onmoontlikheid van die uiteindelike waarheid en die konkrete toepassing van taal - het die potensiaal om 'n baie belangrike metodologiese rol te speel in elke vorm teologiese leerstellige uitdrukking.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons