SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1Church and state in South Africa and human rightsAn inquiry into socio-historical factors contributing to poverty within the Early Church in Palestine author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

SANTRAC, Aleksandar S.. Wittgenstein en die rol van die filosofie in die Christelike geloof. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-5. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1826.

Hierdie artikel handel oor Ludwig Wittgenstein se filosofie en hoe dit behoorlik toegepas kan word in die Christelike teologie. Dit bied nuttige gereedskap vir metodologie in Christelike denke. Volgens Wittgenstein, handel filosofie hoofsaaklik oor die kritiese ondersoek, verduideliking en evaluering van die taal wat ons gebruik. Wittgenstein se idees - insluitend die konsep van misterie buite taalkundige vorms, die idee van taalspel en die moontlike evolusie, die onmoontlikheid van die uiteindelike waarheid en die konkrete toepassing van taal - het die potensiaal om 'n baie belangrike metodologiese rol te speel in elke vorm teologiese leerstellige uitdrukking.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License