SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

WHITE, Peter  y  NIEMANDT, Cornelius J.P.. Die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologie en praktyk van Ghanese Pinksterkerke. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.v49i1.1987.

Hierdie artikel bespreek die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologiese perspektief en praksis van die Pinksterkerke in Ghana. Die artikelvertrekpunt is 'n trinitariese benadering tot sending, en van daaruit word die rol en plek van die Heilige Gees in die sending van God bespreek. Die artikel gee ook aandag aan die siening omtrent die doop en die vervulling met die Heilige Gees onder Pinksterkerke in Ghana, asook aan kerklike praktyke wat uit hierdie teologiese standpunt spruit. Die artikel argumenteer dat die kerk net aan haar missionale roeping getrou kan wees op grond van die Heilige Gees se rol om sondaars van sonde en verlossing te oortuig, en die Gees se bemagtiging van gelowiges om die evangelie te verkondig deur die verskeidenheid gawes wat die Gees gee.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons