SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1Focus on the world: The Keswick Convention and missionGod, violence, and land in Deuteronomy índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

COLETTO, Renato. Wat is die sentrale beginsel van Calvinisme? Enkele kriteria, voorstelle en vrae. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-8. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1969.

Is daar 'n 'sentrale beginsel' by Calvinisme te bespeur? Hierdie artikel ondersoek genoemde vraag hoofsaaklik vanuit die perspektief van die reformatoriese filosofie. Dit word eerstens gedoen deur die kriteria bekend te stel wat gebruik moet word om, indien moontlik, sodanige 'organologie' van Calvinisme te identifiseer. 'n Paar voorstelle word dan geëvalueer en hulle sterk en swak punte bespreek. Die geloofwaardigste kandidaat vir die rol van 'n sentrale beginsel is moontlik 'n 'wetsidee' wat in die bybelse grondmotief gewortel is en tradisioneel as 'sfeersoewereiniteit' gedefinieer word. Meer resente karakteriserings van hierdie kosmonomiese idee word ook oorweeg. 'n Aantal besware en alternatiewe voorstelle word daarna bespreek. Die artikel sluit af met enkele vrae waarmee 'n oproep tot verdere navorsing oor die onderwerp gedoen word.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License