SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

PERSAUD, Aran J.E.. Jahwe se 'heer' en onbeteuelde boosheid: 'n Eksegese van Psalm 110. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-6. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1915.

Hierdie artikel is 'n eksegetiese ondersoek van Psalm 110 en gaan van die veronderstelling uit dat die psalms in 'n sekere sin gebede is wat deur moderne gelowiges gebid kan word. Die spesifieke uitbeeldings van vyandige oorlogsdade stel egter 'n uitdaging aan dié gebed. Die metodologie behels die ondersoek van die teks vanuit 'n grammaties-historiese perspektief deur uitgesoekte bronne vanaf die negentiende eeu tot tans te gebruik. Die betekenis van die geweldadige uitbeelding van vyandigheid en die omskrywende karaktertrekke van die vyand word bepaal deur die verstaan van die waarneembare lyding van die psalmskrywer. Daar word besondere aandag gegee aan die rol van die frase , die eiening van en die omskrywing van die vyand. Die slotsom van die eksegesis ondersteun 'n meer tradisionele interpretasie van en tipeer die onversetlike vyand in 'n eskatalogiese raamwerk.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons