SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1The understanding and the use of the term Allah as a term for God in translations of the Bible and the Qur'an with specific reference to the Talysh speakers of AzerbaijanA century of Reformed youth movement (1888-1988): A historical-evaluative reconnaissance índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

PERSAUD, Aran J.E.. Jahwe se 'heer' en onbeteuelde boosheid: 'n Eksegese van Psalm 110. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-6. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1915.

Hierdie artikel is 'n eksegetiese ondersoek van Psalm 110 en gaan van die veronderstelling uit dat die psalms in 'n sekere sin gebede is wat deur moderne gelowiges gebid kan word. Die spesifieke uitbeeldings van vyandige oorlogsdade stel egter 'n uitdaging aan dié gebed. Die metodologie behels die ondersoek van die teks vanuit 'n grammaties-historiese perspektief deur uitgesoekte bronne vanaf die negentiende eeu tot tans te gebruik. Die betekenis van die geweldadige uitbeelding van vyandigheid en die omskrywende karaktertrekke van die vyand word bepaal deur die verstaan van die waarneembare lyding van die psalmskrywer. Daar word besondere aandag gegee aan die rol van die frase , die eiening van en die omskrywing van die vyand. Die slotsom van die eksegesis ondersteun 'n meer tradisionele interpretasie van en tipeer die onversetlike vyand in 'n eskatalogiese raamwerk.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License