SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN DER SPUY, Roelie. Die verstaan en die gebruik van die term Allah as 'n term vir God in Bybel- en die Koranvertalings, met spesifieke verwysing na die Talysh sprekers in Azerbaijan. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-6. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1895.

Dieterm Allah is een wat altyd baie sterk negatiewe emosies uitlok in the Westerse wêreld. Aangesien die Bybel sowel as die Koran op die oomblik in Talysh vertaal word, is dit betekenisvol om te evalueer watter term vir God gebruik moet word, en of die gebruik van die term Allah enige negatiewe uitwerking op die vertalings sal hê aldan nie. Sekere mense vanuit 'n Westerse wêreldbeskouing reken dat dit meer aanvaarbaar sal wees om die term Tanri in Bybelvertalings te gebruik as die term Allah. Die Koran sowel as sekere Bybelvertalings in die groter Turks-sprekende area gebruik die term Allah. Allah is een van die mees algemene terme vir God in verskeie tale in daardie area. Moet die Talysh Bybelvertaling ook die voorbeeld navolg en Allah in hulle vertaling gebruik om dit kultureel meer aanvaarbaar te maak of nie?

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License