SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1Spiritual transformation: Reaching and equipping Sub-Saharan African childrenThe understanding and the use of the term Allah as a term for God in translations of the Bible and the Qur'an with specific reference to the Talysh speakers of Azerbaijan índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

DEVRIES, Brian A.. Goddelike bemagtiging: Die Heilige Gees en kerkherstel. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-8. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1955.

Watter plek beklee die goddelike werking van die Heilige Gees in die beginsels van kerkherstel? Hierdie artikel poneer dat die Heilige Gees die primêre agent is om nuwe lewe in die kerk te bring en kerkleiers behoort onder leiding van die Heilige Gees hulle hiervoor te beywer. Die Heilige Gees bemagtig dus die kerkleiers wat Hy gebruik om 'n kerklike gemeenskap te laat herleef, te vernuwe en hulle te besiel met lewenskragtigheid. Die Gees se bemagtiging word kortliks aan die hand van bybelse voorbeelde gedefineer, waarna die grondliggende beginsels vir die bemagtiging van die kerkleiers ondersoek word. Daarna word die metodologie om nuwe lewenskrag in die kerk te bring kortliks oorweeg. Die outeur sluit af deur verskeie tekens uit te lig wat op skriftuurlike bemagtiging van die Heilige Gees in die plaaslike kerkgemeenskap dui.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License