SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

DEVRIES, Brian A.. Goddelike bemagtiging: Die Heilige Gees en kerkherstel. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1955.

Watter plek beklee die goddelike werking van die Heilige Gees in die beginsels van kerkherstel? Hierdie artikel poneer dat die Heilige Gees die primêre agent is om nuwe lewe in die kerk te bring en kerkleiers behoort onder leiding van die Heilige Gees hulle hiervoor te beywer. Die Heilige Gees bemagtig dus die kerkleiers wat Hy gebruik om 'n kerklike gemeenskap te laat herleef, te vernuwe en hulle te besiel met lewenskragtigheid. Die Gees se bemagtiging word kortliks aan die hand van bybelse voorbeelde gedefineer, waarna die grondliggende beginsels vir die bemagtiging van die kerkleiers ondersoek word. Daarna word die metodologie om nuwe lewenskrag in die kerk te bring kortliks oorweeg. Die outeur sluit af deur verskeie tekens uit te lig wat op skriftuurlike bemagtiging van die Heilige Gees in die plaaslike kerkgemeenskap dui.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License