SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1An attempt to define the constitutive elements of a pentecostal spiritualityMoral considerations concerning income inequality índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

VAN AARDE, Andries G.. Kleingeloof: 'n pragmaties-linguistiese perspektief op Jesus se dissiples. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-5. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1898.

Die artikel voer aan dat vrees sentraal in die eksistensiële belewenis van Jesus se dissipels staan wanneer hulle godsdienstige ervaring in die Evangelie van Matteus as kleingeloof gekarakteriseer word. 'n Pragmaties-linguistiese leesstrategie word op die betrokke gedeelte, Matteus 13:53-17:27, toegepas waar die implikasies van vrees in die dissipels se ervaring die duidelikste waargeneem kan word. Hulle eksistensiële belewenis word as kleingelowig beskryf en dit word duidelik gekommunikeer dat die integriteit van hulle opdrag om disssipels van ander mense te maak, nie deur die hoorders aanvaar sal word alvorens hulle hulle vrees oorwin het nie.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License