Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
In die Skriflig
versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441
Resumen
VAN AARDE, Andries G.. Kleingeloof: 'n pragmaties-linguistiese perspektief op Jesus se dissiples. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-5. ISSN 2305-0853. http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1898.
Die artikel voer aan dat vrees sentraal in die eksistensiële belewenis van Jesus se dissipels staan wanneer hulle godsdienstige ervaring in die Evangelie van Matteus as kleingeloof gekarakteriseer word. 'n Pragmaties-linguistiese leesstrategie word op die betrokke gedeelte, Matteus 13:53-17:27, toegepas waar die implikasies van vrees in die dissipels se ervaring die duidelikste waargeneem kan word. Hulle eksistensiële belewenis word as kleingelowig beskryf en dit word duidelik gekommunikeer dat die integriteit van hulle opdrag om disssipels van ander mense te maak, nie deur die hoorders aanvaar sal word alvorens hulle hulle vrees oorwin het nie.