SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN AARDE, Andries G.. Kleingeloof: 'n pragmaties-linguistiese perspektief op Jesus se dissiples. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-5. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1898.

Die artikel voer aan dat vrees sentraal in die eksistensiële belewenis van Jesus se dissipels staan wanneer hulle godsdienstige ervaring in die Evangelie van Matteus as kleingeloof gekarakteriseer word. 'n Pragmaties-linguistiese leesstrategie word op die betrokke gedeelte, Matteus 13:53-17:27, toegepas waar die implikasies van vrees in die dissipels se ervaring die duidelikste waargeneem kan word. Hulle eksistensiële belewenis word as kleingelowig beskryf en dit word duidelik gekommunikeer dat die integriteit van hulle opdrag om disssipels van ander mense te maak, nie deur die hoorders aanvaar sal word alvorens hulle hulle vrees oorwin het nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License