SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1Reading Matthew 13 as a prophetic discourse: The four parables presented in privateEschatological hope in Haggai: A homiletic reading author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

POTGIETER, Raymond. Brood: Van graan tot lewe. Bevestiging van die gebruik van die metafoor. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp. 1-7. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1836.

Metafore versterk kommunikasie tussen mense. Nadere ondersoek openbaar die waarde van metafore vir teologiese gesprek, en in besonder as 'n spreekbuis vir betekenis. Betekenis sluit taalkundige sowel as kognitiewe aspekte in. Brood is 'n algemene begrip wat in metafore gebruik word. Wanneer die begrip brood metafories in bybelse konteks gebruik word, oortref dit gewoonlik die gewone gebruiksbegrensing daarvan. Brood as metafoor kan ook gesien word as die oorgangsmedium van graan tot geestelike lewe omdat metafore in die Bybel binne die konteks van 'n spesiale openbaring van God verstaan moet word - die storie van die Bybel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License