SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1A model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listenersChallenges of a wellness ministry to churches author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

RAMANTSWANA, Hulisani. Teologiese opleiding in die swart Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-17. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1814.

Die artikel bied 'n historiese ontleding van teologiese opleiding in die swart Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Suidland Sinode (Kleurling), Middellande Sinode (swart) en Soutpansberg Sinode (swart) - en beklemtoon die belangrikste tendense met betrekking tot teologiese opleiding. Vier fases word in die artikel geidentifiseer: (1) 1910-1951, informele opleiding van evangeliste en leraars op 'n plaaslike basis; (2) 1952-1960, die begin van die formele opleiding van predikante en evangeliste; (3) 1961-1989, opleiding onder die 1961 Teologiese Opleidingsbeleid in die swart GKSA; en (4) 1990 tot vandag, teologiese opleiding in die swart GKSA in die konteks van die nuwe Suid-Afrika.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License