SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1The education of prospective ministers as an invitation to life: Moving from moral failure to moral excellence through a process of moral formationThe Double Love Commandment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

CALITZ, Coenie. Landskap van gemeentesang in die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die begin van die een-en-twintigste eeu: Voorlopige verkenning. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-11. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49I1.1795.

Musiek en sang binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) is in 'n proses van radikale verandering. Binne 'n 'global village' kan die ses strominge van kerkmusiek soos Paul Basden (2004) dit beskryf het, van groot waarde wees om die huidige prosesse in die NG Kerk te identifiseer en te beskryf. Hierdie prosesse word dikwels oorvereenvoudig deur die gebruik van die term 'blended worship'. 'n Dieper kyk na die bedoeling en betekenis van die term 'blended worship' wys dat die term in baie gevalle nie vir die huidige situasie of prosesse in die NG Kerk geskik is nie. Die huidige situasie veronderstel nie net die gebruik van nuwe vorms van musiek naas die oue nie, maar in baie gemeentes impliseer dit 'n wegbeweeg van die oue na die nuwe. Die uitdaging bly steeds om binne hierdie situasie getrou aan die Woord van God te bly, maar ook om effektief na die behoefte van die mense van ons tyd te handel.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons