SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1A practical-theological perspective on the act of making ecclesiastical resolutions - exploration and normative points or viewMoulding of a man of God: An evaluation of international debates on pastoral training in the light of perspectives from 1 and 2 Timothy author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

KRETZSCHMAR, Louise. Die opvoeding van voornemende predikante as 'n uitnodiging tot die lewe: beweging vanaf morele bankrotskap tot morele uitmuntendheid deur middel van 'n proses van morele vorming. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-10. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49I1.1868.

Hierdie artikel bespreek die belangrikheid van morele vorming van studente in Christelike bedieningsopleiding. Morele vorming word gedefinieer en die belangrikheid daarvan word bespreek met verwysing na die wetenskaplike debat in Suid-Afrika en elders. Die komplekse aard van morele vorming, die individualiteit van studente en die veelheid van kontekste waarin vorming plaasvind, word genoteer. 'n Model wat God se genade en menslike wilsinspanning as kern het en wat die doelwitte, struikelblokke en middele tot morele vorming beskryf, word voorgelê. Dit strek veel verder as 'n 'kop-, hart- en hande'-benadering en bespreek die kritieke areas van denke, wese, verhoudings en handel. Dit streef daarna om die uiterstes van indoktrinasie sowel as laissez-faire onbetrokkenheid teenoor teologiese studente te vermy.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License