SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número2Calvinism, atheism and freedom of religion: A South African perspective índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

VOS, Cas J.A.. 'n Literêr-estetiese benadering van homiletiek in 'n veranderende kultuur. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp. 01-12. ISSN 1018-6441.

Die artikel belig homiletiek vanuit 'n literêr-estetiese benadering in 'n veranderende kultuur. In hierdie benadering word sekere sleutelkonsepte toegelig. Hermeneutiek sowel as intertekstualiteit is met die literêre konsep verweef. Die estetiese benadering is soos 'n net waarin vorme van kuns ingetrek word. Visuele kuns, poësie, teater en film word bespreek. Die uniekheid van hierdie benadering is dat 'n homiletiese model uit 'n literêr-estiese perspektief in 'n veranderende kultuur ontwikkel word. Die verband tussen homiletiek, 'n literêr-estetiese homiletiek en die veranderende kultuur word deur die begrip inkulturasie gelê. Dit lei daartoe dat die belangrike wederkerige interaksie tussen die preek en die wisselende kultuur steeds in ag geneem moet word.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License