SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1A model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listenersChallenges of a wellness ministry to churches índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

CREAMER, Jennifer M; SPENCER, Aida B  e  VIJOEN, Francois P. Wie is Teofilus? 'n Ondersoek na die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.1-07. ISSN 2305-0853.

Die doel van hierdie artikel is om Theophilus, as die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge, se identiteit te ondersoek. 'n Leksikale en grammatikale ontleding van Lukas 1:1-4, asook 'n ontleding van die breër literêre konteks van die Lukas-Handelinge-narratief, bied die basis vir die ontdekking van Theophilus se identiteit. Hierdie artikel stel Theophilus voor as 'n man met 'n prominente posisie: 'n nie-Jood wat basiese Christusonderrig ontvang het en wat die bevestiging van die gebeure rondom die opkoms van die Christendom voorop gestel het.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons