SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1A model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listenersChallenges of a wellness ministry to churches índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

CREAMER, Jennifer M; SPENCER, Aida B  y  VIJOEN, Francois P. Wie is Teofilus? 'n Ondersoek na die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.1-07. ISSN 2305-0853.

Die doel van hierdie artikel is om Theophilus, as die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge, se identiteit te ondersoek. 'n Leksikale en grammatikale ontleding van Lukas 1:1-4, asook 'n ontleding van die breër literêre konteks van die Lukas-Handelinge-narratief, bied die basis vir die ontdekking van Theophilus se identiteit. Hierdie artikel stel Theophilus voor as 'n man met 'n prominente posisie: 'n nie-Jood wat basiese Christusonderrig ontvang het en wat die bevestiging van die gebeure rondom die opkoms van die Christendom voorop gestel het.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons