SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1Jesus Christ's founding of the resurrection (Mt 22) in the Old Testament revelation, and the implications thereofEquipping lay facilitators to support emotionally wounded children in Africa by means of healing communities author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

CREAMER, Jennifer M; SPENCER, Aida B  and  VIJOEN, Francois P. Wie is Teofilus? 'n Ondersoek na die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp. 1-07. ISSN 1018-6441.

Die doel van hierdie artikel is om Theophilus, as die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge, se identiteit te ondersoek. 'n Leksikale en grammatikale ontleding van Lukas 1:1-4, asook 'n ontleding van die breër literêre konteks van die Lukas-Handelinge-narratief, bied die basis vir die ontdekking van Theophilus se identiteit. Hierdie artikel stel Theophilus voor as 'n man met 'n prominente posisie: 'n nie-Jood wat basiese Christusonderrig ontvang het en wat die bevestiging van die gebeure rondom die opkoms van die Christendom voorop gestel het.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License