SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1Preaching as reframing of perspectiveA model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listeners índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

MCCUISTION, Paul R.; WARNER, Colin  e  VILJOEN, Francois P.. Die verwesenliking van geregtigheid: 'n Historíese en ontologiese perspektief van Matteus 3:15. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

OPSOMMING Hierdie artikel betoog dat die historiese waarheid van Jesus se doop bedoel was om die geregtigheid van God, wat volledig uiteengesit is in die Hebreeuse Bybel, te versterk. Verder het die historiese gebeurtenis die ontologiese klem op die verhouding van die doop tot geregtigheid geïnisieer. Om hierdie voorstel te ondersteun, fokus hierdie artikel op Matteus se verklaring van verwesenliking (Mat 3:15). Deur spesifiek na hierdie vers binne sy konteks te kyk, ondersoek die artikel wat Matteus moontlik beplan het sodat sy gemeenskap die Christelike tradisie van geregtigheid kon begryp. Die artikel is in vier afdelings verdeel om sodoende Matteus se bedoelings te ondersoek. Eerstens word die onmiddellike konteks ondersoek wat die invloede en agtergrond van die verklaring van die verwesenliking uitwys. In die volgende afdeling word die verklaring van die verwesenliking in hierdie konteks verken. In die derde afdeling word 'n paar van die teologiese tradisies van Paulus en die kerkvaders aan die lig gebring. Ten slotte is die doopverklaring van Matteus 3:15 regstreeks aan die verhouding van reg en geregtigheid in Mattheus se fX9ov verklaring van Matteus 5:17 gekoppel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons