SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1The discursive cultural representations of Gentiles: A contextual approach using migration theoryJesus Christ's founding of the resurrection (Mt 22) in the Old Testament revelation, and the implications thereof índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

MCCUISTION, Paul R.; WARNER, Colin  y  VILJOEN, Francois P.. Die verwesenliking van geregtigheid: 'n Historíese en ontologiese perspektief van Matteus 3:15. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp. 01-08. ISSN 1018-6441.

OPSOMMING Hierdie artikel betoog dat die historiese waarheid van Jesus se doop bedoel was om die geregtigheid van God, wat volledig uiteengesit is in die Hebreeuse Bybel, te versterk. Verder het die historiese gebeurtenis die ontologiese klem op die verhouding van die doop tot geregtigheid geïnisieer. Om hierdie voorstel te ondersteun, fokus hierdie artikel op Matteus se verklaring van verwesenliking (Mat 3:15). Deur spesifiek na hierdie vers binne sy konteks te kyk, ondersoek die artikel wat Matteus moontlik beplan het sodat sy gemeenskap die Christelike tradisie van geregtigheid kon begryp. Die artikel is in vier afdelings verdeel om sodoende Matteus se bedoelings te ondersoek. Eerstens word die onmiddellike konteks ondersoek wat die invloede en agtergrond van die verklaring van die verwesenliking uitwys. In die volgende afdeling word die verklaring van die verwesenliking in hierdie konteks verken. In die derde afdeling word 'n paar van die teologiese tradisies van Paulus en die kerkvaders aan die lig gebring. Ten slotte is die doopverklaring van Matteus 3:15 regstreeks aan die verhouding van reg en geregtigheid in Mattheus se fX9ov verklaring van Matteus 5:17 gekoppel.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License