SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1Preaching as reframing of perspectiveA model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listeners author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

MCCUISTION, Paul R.; WARNER, Colin  and  VILJOEN, Francois P.. Die verwesenliking van geregtigheid: 'n Historíese en ontologiese perspektief van Matteus 3:15. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

OPSOMMING Hierdie artikel betoog dat die historiese waarheid van Jesus se doop bedoel was om die geregtigheid van God, wat volledig uiteengesit is in die Hebreeuse Bybel, te versterk. Verder het die historiese gebeurtenis die ontologiese klem op die verhouding van die doop tot geregtigheid geïnisieer. Om hierdie voorstel te ondersteun, fokus hierdie artikel op Matteus se verklaring van verwesenliking (Mat 3:15). Deur spesifiek na hierdie vers binne sy konteks te kyk, ondersoek die artikel wat Matteus moontlik beplan het sodat sy gemeenskap die Christelike tradisie van geregtigheid kon begryp. Die artikel is in vier afdelings verdeel om sodoende Matteus se bedoelings te ondersoek. Eerstens word die onmiddellike konteks ondersoek wat die invloede en agtergrond van die verklaring van die verwesenliking uitwys. In die volgende afdeling word die verklaring van die verwesenliking in hierdie konteks verken. In die derde afdeling word 'n paar van die teologiese tradisies van Paulus en die kerkvaders aan die lig gebring. Ten slotte is die doopverklaring van Matteus 3:15 regstreeks aan die verhouding van reg en geregtigheid in Mattheus se fX9ov verklaring van Matteus 5:17 gekoppel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License