SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1A practical-theological perspective on the act of making ecclesiastical resolutions - exploration and normative points or viewMoulding of a man of God: An evaluation of international debates on pastoral training in the light of perspectives from 1 and 2 Timothy author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

POTGIETER, Raymond. Rabbi Abraham Joshua Heschel se godsdienstige geskiedenis ter regverdiging van 'n uitdrukking (ervaring) van die Christelike geloof. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

Rabbi Abraham Joshua Heschel se diepte-teologie model is 'n teologie van die daadwerklikheid van geloof. Dit blyk uit die Chasidiese uitdrukking van Judaïsme en is tydens die Verligtingstydperk gegrondves. 'n Moderne teïstiese benadering is om 'n profiel van God volgens omstandighede as voorvereiste van geloof te skep. Die uniekheid van dié Joodse konsep van geloof kom op indirekte wyse. Heschel redeneer vanuit sy religieuse (voor)geskiedenis ter vasstelling van die geloofwaardigheid van die Christelike geloof. Dit word gedoen deur in die eerste plek nie die inhoud van geloof te beklemtoon nie, maar wel 'n bewustheid van die werklikheid as die volste uitdrukking daarvan. Hierdie benadering kan ernstig oorweeg word as die vestiging van 'n geloofwaardige Christelike geloofsuitdrukking as lewende getuienis. Dit kan ook as ekumeniese brug tussen die Joodse en Christelike godsdienste dien in die gedeelde raakpunte wat geloof regverdig.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License