SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

FITZGERALD, John T.. Godsdiens, teologie, en kosmologie. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.1-5. ISSN 2305-0853.

Kosmologie is tans een van die belangrikste navorsings-terreine en ontwikkelings in moderne kosmologie. Dit het 'n nuwe belangstelling wakker gemaak in die verband wat tussen godsdiens, teologie en kosmologie bestaan. Hierdie artikel, wat bedoel is as 'n bondige inleiding tot die artikelreeks oor die teologiese kosmologie in hierdie tydskrif, identifiseer drie algemene areas wat van teologiese belang is: die hedendaagse teologie en etiek; die kosmologie en wêreldgodsdienste; en die antieke kosmologieë. Die verband wat tussen hierdie velde bestaan, opper belangrike vrae oor die verhouding tussen godsdiens en kosmologie wat onlangs deur William Scott Green behandel is. Dit is die fokus van die laaste deel van die artikel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License