SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2Towards a better understanding of forgiveness of sins in the first commentaries on the Heidelberg Catechism'And thou shalt teach these words diligently ...': Remarks on the purpose of the Heidelberg Catechism regarding its teaching nature author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

LABUSCHAGNE, Kobus. 'n Hermeneutiese besinning oor die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp. 1-10. ISSN 1018-6441.

Vanuit die sentrale punt van die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus, wil hierdie artikel in 'n hermeneutiese besinning oor die verskillende verbandhoudende historiese kontekste uitbrei. Die doel is nie slegs om die ware betekenis te vind van wat die Heidelbergse Kategismus in genoemde vraag en antwoord poog om weer te gee nie, maar ook om die onderliggende hermeneutiese denke te verduidelik en alternatiewe aannames, wat gewone Christen-kerkgangers as 'n vreemde en verskillende benaderings ervaar, na die oppervlakte te bring en te verduidelik. Verskillende hermeneutiese prosesse lei tot verskillende uitkomste van verstaan - soms wêrelde van mekaar verwyderd.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License