SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número2Faith and knowledge in the Heidelberg CatechismTowards a better understanding of forgiveness of sins in the first commentaries on the Heidelberg Catechism índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

STRAUSS, Piet. Die wet is evangelie: Die Heidelbergse Kategismus steeds aktueel na 450 jaar. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp. 1-5. ISSN 1018-6441.

In die denke van Martin Luther bestaan daar spanning tussen die wet van God en die evangelie. Vir Luther is liefde die eie werk en die wet die vreemde werk van God. Daarteenoor integreer of versoen Johannes Calvyn God se wet met die evangelie. Hy vertolk die openingswoorde van die wet byvoorbeeld as liefdevol en bevrydend en daarom evangelies. Calvyn beskou die wet as die manier waarop 'n Christen sy liefde vir God uitleef en sy dankaarheid teenoor God vir sy verlossing betoon. Calvyn se siening oor die verhouding tussen die wet en die evangelie het 'n betekenisvolle invloed op die Heidelbergse Kategismus se formulering ten opsigte van hierdie saak. Volgens die Kategismus is die wet evangelie, of die vorm wat die evangelie in die lewe van die mens aanneem.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License