SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

SANTRAC, Aleksandar S.. Die misterie van die Drie-eenheid: Die invloed van die Griekse filosofie op die leerstelling van die Drie-eenheid. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel ondersoek die oorsprong van die tradisionele of ortodokse trinitariese leerstuk. Die hoofdoel is om uit te vind tot watter mate die tradisioneel Christelike leer oor die Drie-eenheid (Niceense formule) deur die Griekse filosofie bei'nvloed is. Deur die hedendaagse teologiese debat oor hierdie onderwerp na te gaan, fokus die navorsing op 'n vergelyking tussen die tradisionele formulering van die leer van die Drie-eenheid soos be'invloed deur die ortodokse Griekse filosofie en deur die bybelse openbaring van die godheid. Die slotsom waartoe gekom word, is dat die trinitariese formule moontlik nie 'n dogmatiese leerstuk was nie, maar 'n misterie ('n dehellenisering van die Drie-eenheidsbegrip). Die kerkvaders en die post-Niceense kerk het die Griekse filosofies-teologiese uitdrukkings vir die Drie-eenheid, wat alreeds in die Skrif in sy doksologiese en liturgiese vorm voorgekom het, moontlik slegs vir die doel van kontekstualisering gebruik.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons