SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1Wife beating amongst Africans as a challenge to pastoral careMēden diakrinomenos in Acts 10:20 as entscheidenden Wendepunkt prescription of the Spirit author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

BRANCH, Robin Gallaher. Funny Bone: 'n Musikale blyspel wat die Liggaam van Christus uitbeeld. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp. 1-17. ISSN 1018-6441.

Hierdie musiekblyspel kan vir onderrigdoeleindes gebruik word. Dit ondersoek die eenheids- en konflikaspekte in verband met die Liggaam van Christus. Dit is gebaseer op 1 Korintiërs 12:12-27 en die karakters van die toneelstuk beeld die verskillende liggaamsdele uit soos deur Paulus genoem in sy opdrag om die verskillende evangeliebedienings en funksies van die kerk te erken. Deur humor en sang te kombineer, volg die toneelstuk die voetspore van 'n antieke Middeleeuse sinnebeelding en illustreer bybelse onderrig op 'n hedendaagse wyse.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License