SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

VAN DER MERWE, Dirk G.  y  ALBALAA, Pierre Y.. Die metafoor van lig ingebed in die Johannese proloog, Deel 2: Die Lig tydens en na die inkarnasie. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.424-432. ISSN 2305-0853.

Hierdie is die tweede van twee artikels om aan te toon hoe die vierde evangelis die lig-metafoor in die proloog van die Vierde Evangelie ingebed het. Die proloog is deurdrenk met hierdie metafoor. Deur middel van 'n behoorlike diskoersanalise is die diepte-struktuur van die teks ondersoek om die retoriek en netwerk van semantiese verhoudings vanaf die perspektief van lig as onderwerp te bepaal. Hierna is die teologiese struktuur van die teks ondersoek. Verskeie teologiese temas is in die teks verweef, met 'lig' as 'n konstante verankerde metafoor wat 'n rykdom van fasette en interpretasie insluit. Hierdie navorsing fokus op die ingebedheid van die lig-metafoor in die Johannese proloog soos wat dit verband hou met die funksionering van die Woord tydens en na die inkarnasie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons