SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

PUNCH, John David. 'n Ontleding van die 'nie-Johannese' Woordeskat in Johannes 7:53-8:11, Deel 1. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.412-417. ISSN 2305-0853.

Hoewel navorsers eksterne bewyse gebruik om teen die insluiting van Johannes 7:53-8:11 in die Evangelie van Johannes te argumenteer, maak hulle dikwels voorstelle van interne bewyse, meestal gebaseer op die insluiting van nie-Johannese terme, ter ondersteuning van sodanige besware. In teenstelling met die tekstuele bewyse, ontvang die voorstelle vir nie-Johannese terme egter selde die nodige evaluering. Hierdie artikel is die eerste van 'n tweeledige reeks wat verklarings vir die verskynsel van verskeie 'nie-Johannese' terme evalueer. Albei artikels weerlê die bewerings wat gemaak word ten opsigte van 'nie-Johannese' terme in Johannes 7:53-8:11 en skep daardeur geleentheid vir 'n bespreking van Johannese eienskappe.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons