SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN DER MERWE, Dirk G.  and  ALBALAA, Pierre Y.. Die metafoor van lig ingebed in die Johannese proloog, Deel 1: Die Lig voor die Inkarnasie. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.214-233. ISSN 2305-0853.

Hierdie is die eerste van twee artikels om aan te toon hoe die vierde Evangelis vindingryk die lig-metafoor in die proloog van die vierde Evangelie ingebed het. Die proloog is gevul met hierdie metafoor. Deur middel van 'n behoorlike diskoersanalise is die diepte-struktuur van die teks ondersoek om die retoriek en netwerk van semantiese verhoudings vanaf die perspektief van lig as onderwerp te bepaal. Hierna is die teologiese-struktuur van die teks ondersoek. Verskeie teologiese temas is in die teks verweef, met 'lig' as 'n konstante verankerde metafoor wat 'n rykdom van fasette en interpretasie insluit. Hierdie navorsing fokus op die ingebedheid van die lig-metafoor in die Johannese proloog soos wat dit verband hou met die ontologiese identiteit en funksionaliteit van die Woord voor die inkarnasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License