SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1The hymn and communication through word and melodyInstitutionalism - alive and well in the declining Afrikaans reformed church practice índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

COETZER, Wentzel C.  e  SNELL, Lutricia E.. 'n Voorgestelde matriks vir die pastorale berading van die verwonde geloofsvervreemde. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.78-88. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel fokus op die rol van pastorale berading aan die emosioneel-verwonde en geloofsvervreemde persoon deur middel van die redding in Christus. Die rol van God Drie-enig en die sentrale posisie van die Skrif word ondersoek. Verder word aspekte wat 'n Skrifgefundeerde mensbeeld onderlê, gekonstrueer. Die verband tussen emosionele trauma en geloofsvervreemding, asook die aspek van reg en geregtigheid, word hierna ondersoek. Die belangrikheid van die heil in Christus in die geestelike genesingsproses word ook bespreek. Ter afsluiting word 'n pastoraal-terapeutiese matriks voorgestel vir ingrype in die huidige lewenskrisis en die bestaande geloofsvervreemding met inagneming van die traumageskiedenis. Praktiese riglyne word verder verskaf as hulpmiddel vir begeleiding in die ondersteuningsproses.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons