SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1Zechariah 2:8(12): A possible Afrikaans translation of a difficult textThe Christian philosophy of D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978): How it originated and was developed índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

POTGIETER, Raymond. 'n Kort kritiese benadering tot Janz se ruimte model om geloofservaring te kontroleer vanuit 'n Christelike geloofsperspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp. 33-40. ISSN 1018-6441.

Janz se model is gebaseer op die tesis dat die naaste nabyheid voorwaardes nakom sodat die Uiteindelike 'n verwysingsraamwerk daarstel waarbinne die ware transendentale empiriese werklikheid ontmoet. Dit word hoofsaaklik uitgedruk in terme van metafisiese tyd en ruimte. Hierdie model kan nuttig in diens geneem word deur godsdienste wat aanspraak maak op ontmoeting met die transendente en wat dit op 'n rasioneel gemotiveerde grondslag wil fundeer. Dit is die skrywer se oortuiging dat hierdie model deur die kerk in samewerking met ander soortgelyke modelle gebruik moet word sodat die kenmerkende eienskappe van die Christendom geloof sy unieke ervaring van die voorlaaste kan beklemtoon.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License