SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1The binding to confessions in a postmodern eraFlows of worship in the network society: Liminality as heuristic concept in Practical Theology beyond action theory índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

O'KENNEDY, Daniël F.. Sagaria 2:8(12): 'n Moontlike Afrikaanse vertaling van 'n moeilike teks. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.27-32. ISSN 2305-0853.

Geleerdes stem saam dat die Hebreeuse teks van Sagaria 2:8 (v. 12 in Hebreeus) uiters moeilik is om te vertaal. Hierdie artikel fokus op die volgende vrae: Maak die Masoretiese teks sin? Moet ons die Masoretiese teks wysig? Die vertaling van die volgende ingewikkelde woorde en frases word bespreek: (1)•••• -””•-; (2) ”•- •”•• -“-•-•; (3) the particle ••; (4) ”””-; (5) en -•-•. Die skrywer glo dat dit nie nodig is om die Masoretiese teks te wysig nie en bied die volgende moontlike vertaling aan: 'Want so sê die HERE van alle magte: Ná die heerlikheid (d.i. die visioen) het Hy my gestuur na die nasies deur wie julle uitgebuit is; waarlik, wie aan julle vat, vat aan die appel van sy oog.'

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons