SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

MBAMALU, Williams O.. 'n Blik op Shari'ah, demokrasie en menseregte in Nigeria. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel argumenteer dat, in 'n pluralistiese en komplekse samelewing soos Nigerië, die aanroeping van Shari'ah (Islamitiese wet) niks goeds voorspel vir die oorlewing van die demokrasie is nie. Die tradisionele geloof van elke Moslem is dat fundamentalisme in die konsep van teokrasie, wat sy oorsprong in die Middeleeuse instelling van die Kalifaat het, gewortel is en so moet bly. Politieke Moslemleiers beskuldig die Christelike teologie (wat op die Wes-Europese gedagte gebaseer is) as die oorsaak van die onrus as gevolg van die poging om 'n sekulêre staat in Nigerië tot stand te bring. In hierdie artikel is ook geargumenteer dat politieke en sosiale vooruitgang in Nigerië nie moontlik is sonder die skeiding van godsdiens en politiek nie. Daar is ook bevind dat die skeiding tussen godsdiens en politiek nie by die Islamitiese eskatologie en kosmologie inpas nie, omdat die Islam se belangrikse teologiese oogmerk 'n Islamitiese wêreldryk is. Die slotsom van die artikel is die beklemtoning van die feit dat enige wetlike raamwerk of grondwetlike samestellings daarop gerig moet wees om die belange van alle burgers te beskerm.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License