SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1Government's attitude towards religion: The suitability of the active-plural option for the implementation of article 36 of the Belgic ConfessionIn what sense can a Christological image of the Divine provide cultural orientations? índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

ZANDMAN, Herm. Die historiese spanning tussen die holistiese en dualistiese beeld van die mens in die kerk. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp. 1-8. ISSN 1018-6441.

Dualisme het die Kerk nog altyd beinvloed, veral sedert die era toe Griekse filosowe die dualistiese siening van die mens op 'n uitstekende akademiese wyse bekendgestel het. Selfs toe die Reformeerders teologies te velde getrek het teen hierdie fenomeen, het dit die lewe in die algemeen en die Christelike lewe in die besonder aangetas. Hierdie artikel oorweeg die historiese spanning tussen die holistiese en dualistiese sienings in die kerk. Sekere voorbeelde uit die geskiedenis sal voorgehou word ter illustrasie van hoe die Kerk met hierdie spanning geworstel het. Die outeur sal verder poog om aan te toon hoe die dualistiese siening van die mens skadelik is vir 'n goddelike lewe, en waarom 'n holistiese siening van die mens bevorderlik is vir 'n eties betekenisvolle lewe onder God.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License