SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue1Is the Orthodoxy's notion of the Fall inhibitory for the dialogue between theology and science?An adjudication of the use of Scripture regarding capital punishment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

KOOPMAN, Nico N.. Aangaande die vervulling van drie generasies van regte: 'n Teologiese bydrae deur Koos Vorster. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp. 1-6. ISSN 1018-6441.

In hierdie artikel was die teologiese bydrae van Koos Vorster tot menseregte-diskoerse bespreek. Dit dui aan dat hy op al drie generasies van menseregte gefokus het, naamlik eerste generasie burgerlike en politieke regte, tweede generasie sosiale, ekonomiese en kulturele regte en derde generasie ontwikkelings- en ekologiese regte. Hy waardeer die belangrikheid van die vorming van burgers en leiers van burgerlike en openbare deug en karakter vir die implementering van regte en die bou van 'n menseregtekultuur. Hy het spesiale aandag gegee aan die implementering van ekologiese regte en hy het derhalwe die verskillende vorme van die vernietiging van die natuurlike omgewing bespreek. Hy stimuleer sistematies-teologiese denke oor ekologiese regte. Hy het die implementering van ekologiese beskou as 'n teologiese saak. Dit het met die hart van die Christelike geloof te make gehad.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License