SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1Jakobus Marthinus Vorster's ecclesio-political philosophy: A critical interpretationTrinity and ethics: From a relational God to an ethic of the Other índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 1018-6441

Resumen

DE VILLIERS, D. Etienne. Sluit die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike etiek mekaar uit? 'n Verantwoordelikheidsetiese poging tot versoening. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp. 1-8. ISSN 1018-6441.

In die artikel is standpunt ingeneem teen die beskouing wat onder andere in die Kairos Dokument uitdrukking vind, dat die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike Etiek mekaar uitsluit. 'n Saak is beredeneer teen hierdie beskouing met 'n beroep op Reinhard Kratz se boek oor die nuutste bevindings oor Ou Testamentiese profesie, James Gustafson se onderskeiding van vier modi van morele diskoers en Walter Brueggemann se beskouing dat profetiese tekste verbeeldingryk aan ons die moontlikheid van 'n alternatiewe wêreld voorhou. Die gevolgtrekking was dat die profetiese en hervormingsbenaderings mekaar eerder aanvul, oorvleuel en bevrug. In die laaste gedeelte van die artikel was geredeneer dat beide hierdie benaderings geakkommodeer en geïntegreer kan word in 'n Christelike etiek van verantwoordelikheid.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License