Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
In die Skriflig
versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441
Resumo
MBAMALU, Williams O.. Jakobus Marthinus Vorster se ecclesio-politiese filosofie: 'n Kritiese interpretasie. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp.1-13. ISSN 2305-0853.
Hierdie artikel is 'n kritiese interpretasie en huldiging van Jakobus M. Vorster se navorsingsbydrae tot die geestelike wetenskappe, etiek en politieke filosofie. Dit openbaar die eenvormige konsep in Vorster se navorsing, naamlik dat die imago Dei 'n menslike skepping van God se beeld is. Die implikasie van hierdie artikel is dat Vorster se eties-bybelse antropologie die hoofoorweging is in die interpretasie van sy geestelik-politiese filosofie. Hierdie artikel is slegs 'n beperkte aanbieding wat nie 'n beperking op Vorster as persoon of sy navorsing impliseer nie.