SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue1An introduction to the theological politico-ethical thinking of Koos VorsterDo the prophetic and reformist approaches in Christian ethics exclude one another? A responsibility ethics attempt at reconciliation author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

MBAMALU, Williams O.. Jakobus Marthinus Vorster se ecclesio-politiese filosofie: 'n Kritiese interpretasie. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp. 1-13. ISSN 1018-6441.

Hierdie artikel is 'n kritiese interpretasie en huldiging van Jakobus M. Vorster se navorsingsbydrae tot die geestelike wetenskappe, etiek en politieke filosofie. Dit openbaar die eenvormige konsep in Vorster se navorsing, naamlik dat die imago Dei 'n menslike skepping van God se beeld is. Die implikasie van hierdie artikel is dat Vorster se eties-bybelse antropologie die hoofoorweging is in die interpretasie van sy geestelik-politiese filosofie. Hierdie artikel is slegs 'n beperkte aanbieding wat nie 'n beperking op Vorster as persoon of sy navorsing impliseer nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License