SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3The human dignity of the human embryo: The debate thus farIntelligence on three levels as core requirement for the pastor índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

VORSTER, N.. Die imago Dei in protologiese, Christologiese en eskatologiese perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp. 591-612. ISSN 1018-6441.

Hierdie artikel bespreek die belang van die konsep van die "imago Dei" vir teologiese antropologie. Die sentrale teoretiese argument van die artikel is dat Genesis 1 doelbewus 'n "oop" betekenis aan die "imago Dei" gee, sodat dit verder deur teologiese besinning ingevul kan word. Die "imago Dei" kan daarom nie alleenlik vanuit 'n protologiese perspektief verstaan word nie. Die Christologiese en eskatologiese inhoud wat die Nuwe Testament aan hierdie konsep gee, is bepalend vir die verstaan van die begrip en is belangrik vir die uiteindelike uitbou van 'n teologiese antropologie.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License